Internasionale Kinderdag: CPI SA vra regering om te verseker dat elke kind in SA toegang het tot basiese kinderregte soos uiteengesit in Artikel 28

Care Protect Invest South Africa (CPI SA) vra die regering om te verseker dat alle kinders beskerm word en toegang het tot basiese kinderregte soos uiteengesit in Artikel 28 van die Suid-Afrikaanse Grondwet. Dié nie-winsgewende organisasie vier Internasionale Kinderdag op 20 November en hoop om bewustheid te skep van kinderregte, kinders se vryheid, hul omstandighede en bowenal om die geluk …

World Children’s Day: CPI SA urges government to ensure every South African child has access to basic children’s rights as set out in Section 28

Care Protect Invest South Africa (CPI SA) calls on the South African government to ensure that all children are protected and have access to the basic rights as set out in Section 28 of the South African Constitution. The non-profit organisation celebrates World Children’s Day on 20 November with the hope to raise awareness of children’s rights, their freedom, their …

CPI SA vier Internasionale Aannemingsdag

Care Protect Invest South Africa (CPI SA) vier Internasionale Aannemingsdag en hoop om bewustheid oor aanneming in Suid-Afrika te kweek. Dié spesiale dag bied ‘n opvoedkundige geleentheid om families tydens die aannemingsproses te ondersteun. Ambassadeurs van regoor die wêreld ondersteun Internasionale Aannemingsdag en kan getuig van die wonder en liefde van families wie deur aanneming bymekaar gebring is. Hank Fortener, …

CPI SA celebrates World Adoption Day

Care Protect Invest South Africa (CPI SA) celebrates World Adoption Day and hopes to raise awareness of adoption in South Africa. This special day is an educational opportunity that aims to support families with the adoption process and is endorsed by ambassadors from all walks of life around the globe who recognise the wonder and love of families brought together …

CPI SA vra publiek Wees-Kersvader-vir-‘n-Kind hierdie Kersseisoen

30 Oktober 2020 CPI SA vra publiek Wees-Kersvader-vir-‘n-Kind hierdie Kersseisoen Kersfees is om die draai en jy het die geleentheid om ‘n kinderhart gelukkig te maak deur ‘n spesiale Kersgeskenkpakkie aan ‘n pleegkind of kind in ‘n versorgingshuis te gee. CPI SA besef dat COVID-19 ’n blywende uitwerking op ons kinders gaan hê. Kersfees 2020 gaan beslis ook baie anders …

CPI SA asks public to Be-Santa-To-Someone this Christmas season

Christmas is around the corner and you can make a child’s heart happy by giving a special gift to a child in foster care or a child in one of our care homes. CPI SA realises that COVID-19 will have a lasting effect on our children. Christmas 2020 is going to be much different than previous years and it is …

CPI SA verwelkom addisionele voorlegging oor aannemingsklousule in Wysigingswetsontwerp op Kinders

8 Oktober 2020 CPI SA verwelkom addisionele voorlegging oor aannemingsklousule in Wysigingswetsontwerp op Kinders Care Protect Invest South Africa (CPI SA) verwelkom ‘n addisionele voorlegging oor die aannemingsklousule in die Wysigingswetsontwerp op Kinders. Die wetsontwerp poog om omvattende regsoplossings soos deur die Noord-Gautengse hooggeregshof beveel in die saak van die Sentrum vir Kinderregte teen die Minister van die Departement van …

The vicious cycle of poverty and malnutrition

Good nutrition is not only important for good mental and physical health but is also seen as one of the main ways to break the cycle of poverty. There are many benefits to eating a nutritious diet, including providing energy to your body, weight management, protection against chronic diseases, strengthening the immune system and preventing premature aging. The lack of …