Care Protect Invest SA het onlangs pragtige warm jassies geskenk vir die “Jassie wat nie Passie” projek wat gehou word deur Helderberg FM en Strand Neighbourhood Watch.
Die projek beoog om minderbevoorregte mense te voorsien van warm jasse vir die Winterkoue wat ons nou bekruip het.