CPI SA Kort stories 27 April tot 3 Mei

  1. Dié week het al die kinders wat sop en vetkoeke gekry het, ook by Tannie Gladys van Wyk ‘n troosbeertjie gekry.

ENGELS

This week every child who stood in the queue for soup and vetkoek, also received a little bear for comfort from Aunty Gladys van Wyk.

  • CPI SA se Toekomstuistes is nie net ʼn huis vir ons pleegkinders nie, dit is ʼn tuiste waar alles met hart en liefde gedoen word. En as jy bietjie sukkel dan help ouboet jou met  geduld en sy groot glimlag.

ENGELS

CPI SA’s Toekomstuistes are not simply houses for our foster kids, it is a home where everything is done with heart and love. And if you struggle, your big brother will patiently help you.

  • Ons staatmakers Bianca, Fritz en Vinodh van die Lugmag weet ware hulp is die dinge waaraan niemand anders dink nie. Baie dankie vir hierdie skenking.

ENGELS

We can always trust on Bianca, Fritz and Vinodh from the Airforce to donate the things other people don’t think about. Thank you so much for this donation.