CPI SA Kort stories 20 – 26 April

  1. Nico le Roux van Friendly Butcher is baie vriendelik en het op 21 April vir een van ons pleeghuise in Pretoria tien vars brode geskenk.

ENGELS

The very friendly Nico le Roux of Friendly Butcher delivered ten loaves of fresh bread to one of our foster homes in Pretoria on 21 April.

  • Die kinders in Rawsonville sit in die oggende langs die pad en wag vir Antie Gladys en die polisie om vir hulle ‘n bakkie warm kos en ‘n glimlag uit te deel. Die bakkie kos is sommige van hierdie kinders se enigste kos vir die dag. Tydens hierdie geleentheid het CPISA ook vir bejaardes en enkel-mammas kos gegee. Die behoefte raak by die dag groter en dis duidelik dat die mense al hoe swaarder kry.

ENGELS

The kids in Rawsonville sit by the side of the road from early morning waiting on Auntie Gladys and the police to hand out a bowl of hot food and a smile. The bowl of food is often the only meal these kids have all day. During this handout, CPI SA also handed out food to the elderly and single mothers. The need grows by the day and it is clear that times are getting even more tough for this community. 

  • Speel en leer is deel van kindwees en by die Toekomstuiste Pretoria is dit ook nie anders nie

ENGELS

Play and learn are part of being a kid and at Toekomstuiste Pretoria it is no different

  • Op ‘n koue dag bederf tannie Gladys meer as ‘n 100 kindertjies met vars vetkoeke en tuisgemaakte sop.

ENGELS

On a cold morning Aunty Gladys spoils more than 100 kids with fresh vetkoek and homemade soup.