CPI SA Kort stories 13-19 April

  1. Ons is so dankbaar vir die 30 brode wat Nico le Roux van The Friendly Butcher vir ons afgelewer het! ‘n Broodjie is die vinnigste ding om ‘n klein magie vol te maak. Dankie dat ons altyd op jou kan staatmaak Anton Smith, vir die aflewering.

ENGELS

We are so thankful to Nico le Roux of The Friendly Butcher for the 30 loaves of bread! A sandwich is the quickest thing to fill up a tiny tummy. Thank you to Anton Smith for the delivery, we can always rely on you.

  • By Toekomstuiste spring ons almal in. Met tuinmaak bou ons pleegkinders saam aan hulle tuiste.

ENGELS

At Toekomstuiste we all help out. Our foster kids help build their homes with garden work.

  • Die Pleegmammas by ons Toekomstuistes is superhelde. Tussen alles deur speel hulle nog juffrou ook, want al is daar nie skool tydens inperking nie, moet skoolwerk steeds voortgaan. Klein handjies, slim lyfies en baie liefde. ❤

ENGELS

The Foster Moms of Toekomstuistes are superheroes. In between everything else, they have to step up as teachers as well. Even though there is no school during lockdown, school work needs to be done. Tiny hands, smart brains and lots of love. ❤

  • Daar word kliphard gewerk om die Toekomstuiste in die Kaap uit te brei. Die pleeghuis en huis van veiligheid is eenvoudig net te klein om in die behoefte te voorsien. Elke bietjie help. Raak deel van die projek deur die woord TUISTE na 40112 te stuur en so R20 te skenk.

ENGELS

We are working very hard to expand the Toekomstuiste in Cape Town. The foster home and place of safety are simply not big enough for the requirement any more. Every little bit helps. Support this project by sending the word TUISTE to 40112 and donating R20.

  • Ons Toekomstuiste-kinders kry elke dag voedsame kos wat propvol omgee is. Om ‘n bord kos teen R20 te borg, stuur die woord VOED na 40112 en maak ‘n magie vol.

ENGELS

The Toekomstuiste kids get nutritious food chockful of care every day. To donate a plate of food at R20, send the word VOED to 40112 and fill a tummy.