The vicious cycle of poverty and malnutrition

Good nutrition is not only important for good mental and physical health but is also seen as one of the main ways to break the cycle of poverty. There are many benefits to eating a nutritious diet, including providing energy to your body, weight management, protection against chronic diseases, strengthening the immune system and preventing premature aging. The lack of …

Die bose kringloop van armoede wanvoeding

Goeie voeding is nie net belangrik vir goeie geestelike en fisiese gesondheid nie maar word ook as een van die vernaamste maniere gesien om die siklus van armoede te verbreek Daar is talle voordele daaraan verbonde om ʼn voedsame dieet te eet. Dit sluit onder meer in om energie aan jou liggaam te verskaf, gewigsbestuur, beskerming teen chroniese siektes, versterking …

CPI SA launches Invisible Woman competition

Press Release Care Protect Invest South Africa 8 August 2020 CPI SA launches Invisible Woman competition On the eve of Women’s Day, CPI SA invited women to take part in the Invisible Woman competition to collect Bags of Mercy for abused women.  The Bags of Mercy project encourages women to collect handbags – old and new – and to fill …

CPI SA stel Onsigbare Vrou kompetisie bekend

Mediaverklaring Care Protect Invest – South Africa 8 Augustus 2020 CPI SA stel Onsigbare Vrou kompetisie bekend Op die vooraand van Vrouedag nooi CPI SA vroue om deel te neem aan die Onsigbare Vrou kompetisie waarin Genadesakke vir mishandelde vroue ingesamel word.  Met die Genadesakke Projek word vroue aangemoedig om handsakke – oud of nuut – wat gevul is met …

Mandeladag

Skenk 67 banke, beddens en yskaste op Mandeladag, vra CPI SA Op die vooraand van Mandeladag rig CPI SA ‘n versoek aan Suid-Afrikaners om te help om 67 banke, beddens en yskaste aan die Charity Boutique te skenk. Dié skenkings sal bydra om die pleegkinders onder die beskerming van CPI SA ‘n kans op ‘n gelukkige en normale lewe te …

Dwelmmisbruik Mediaverklaring

Mediaverklaring Care Protect Invest – South Africa 26 Junie 2020 Opskrif Dwelmmisbruik kom baie meer voor as wat meeste mense besef en dit het ‘n vernietigende impak op gesinne. Op die Internasionale Dag teen Dwelmmisbruik en -handel op 26 Junie moedig CPI SA (Care Protect Invest – South Africa) gemeenskappe aan om paraat te wees teen dwelmgebruik en -verspreiding en …

Press Release Care Protect Invest South Africa 16 June 2020

CPI SA committed to building South Africa’s future on Youth Day The youth agrees that COVID-19 and the national lockdown had a significant impact on their lives. South Africa celebrates Youth Day on 16 June. This year the focus is on how the youth can build the future of South Africa during COVID-19. “I already knew what I wanted to …

CPISA: Hoe lyk jou COVID-19-uitdagings?

Suid-Afrika se reënboognasie beleef tans talle uitdagings en word elkeen anders deur die langdurige staatsinperking geraak. Veral kinders, wat onder normale omstandighede swaarkry moet oorbrug, trek in nou bitter swaar. Só sê die uitvoerdende hoof van Care Protect Invest-SA (CIPSA), Dinah Bronkhorst. CIPSA, ‘n diensorganisasie wat ‘n betroubare platform aan maatskappye, organisasies en individue skep om hul sosiale verantwoordelikheid na …