CPISA Newsletter MAY 2020 | Nuusbrief Mei 2020

COVID-19 Pandemic   Dear CPISA friends Please note that that Care Protect Invest – South Africa (CPISA) is going full-steam ahead during the lockdown. We received the necessary permission and the needed precautionary measures are in place to continue delivering the services, projects and general flow of work without any problems. The good news – for a change – is …

Verantwoordelike skenkings/ Responsible charity

Verantwoordelike liefdadigheid tydens die inperking Datum: 15 Mei 2020 Deur: Care Protect Invest South Africa – CPI SA Mense staan rye ver vir kospakkies. Video’s met hulpkrete van armes wat smeek vir kosskenkings vlieg oor sosiale media. Die nood groei by die dag. Oral skiet fondsinsamelingsaksies en liefdadigheidsorganisasies op. En die mense gee. As organisasie wat primêr betrokke is by …

Mediaverklaring / Press Release

Mediaverklaring Care Protect Invest – South Africa 20 Mei 2020 CPI SA stel Foster Care Club vir Suid-Afrikaanse pleegouers bekend Ter viering van Internasionale Pleegsorgmaand in Mei, het Care Protect Invest – South Africa (CPI SA) die Foster Care Club vir Suid-Afrikaanse pleegouers bekend gestel. Die klub sal dien as ‘n platform om pleegouers met mekaar in verbinding te bring. …

CPI SA Kort stories 27 April tot 3 Mei

Dié week het al die kinders wat sop en vetkoeke gekry het, ook by Tannie Gladys van Wyk ‘n troosbeertjie gekry. ENGELS This week every child who stood in the queue for soup and vetkoek, also received a little bear for comfort from Aunty Gladys van Wyk. CPI SA se Toekomstuistes is nie net ʼn huis vir ons pleegkinders nie, …

CPI SA Kort stories 20 – 26 April

Nico le Roux van Friendly Butcher is baie vriendelik en het op 21 April vir een van ons pleeghuise in Pretoria tien vars brode geskenk. ENGELS The very friendly Nico le Roux of Friendly Butcher delivered ten loaves of fresh bread to one of our foster homes in Pretoria on 21 April. Die kinders in Rawsonville sit in die oggende …

CPI SA Kort stories 13-19 April

Ons is so dankbaar vir die 30 brode wat Nico le Roux van The Friendly Butcher vir ons afgelewer het! ‘n Broodjie is die vinnigste ding om ‘n klein magie vol te maak. Dankie dat ons altyd op jou kan staatmaak Anton Smith, vir die aflewering. ENGELS We are so thankful to Nico le Roux of The Friendly Butcher for …

CPI SA Kort stories 6-12 April

Die Lyttelton Polisiekantoor het bokse vol kos soos spaghetti, meel, blikkieskos en ontbytpap vir die honger magies by die Toekomstuistes geskenk. Daar was ook piesangs, wortels en ander groente, omdat hulle weet hoe belangrik vars groente en vrugte vir groeiende lyfies is. Oom Coenie van die polisie het alles afgelewer en die kinders verder bederf met lekkergoed en chippies. Hierdie …