CPISA: Hoe lyk jou COVID-19-uitdagings?

Suid-Afrika se reënboognasie beleef tans talle uitdagings en word elkeen anders deur die langdurige staatsinperking geraak. Veral kinders, wat onder normale omstandighede swaarkry moet oorbrug, trek in nou bitter swaar.

Só sê die uitvoerdende hoof van Care Protect Invest-SA (CIPSA), Dinah Bronkhorst. CIPSA, ‘n diensorganisasie wat ‘n betroubare platform aan maatskappye, organisasies en individue skep om hul sosiale verantwoordelikheid na te kom,  was op 29 Mei 2020 deel van LIG Kinderbediening se span vrywilligers om kruideniersware in Pretoria-Wes uit te deel.

Meer as 120 gesinne, wat bykans 400 kinders insluit, gaan slaap elke naweek danksy LIG Kinderbediening se barmhartige kosverspreidingsaksie nie met ‘n leë maag nie. Volgens Bronkhorst het COVID-19 dié noodsaaklike kosboksprojek as’t ware ‘n hupstoot kom gee. Siende die groep behoeftiges nie meer in rye vir kospakkies kon staan nie, kan weldoeners nou self die nood binne die situasie raaksien, hierdie groep mense se uitdagings eerstehands beleef en die behoefte dus beter aanspreek.

“Ons was ongelooflik beïndruk met die soomlose werksaamhede en sal graag permanent by hierdie bediening betrokke wil raak. Elke boks het ‘n naam op en word dus vir ‘n spesifieke gesin en sy behoeftes gepak. Die projek word uitstekende gekoördineer en uitgerol,” sê Bronkhorst.

CIPSA noodsaak alle organisasies wat kan om by projekte soos hierdie betrokke te raak en verligting te bring. “Vir sommige mense is die verlies aan een salaris genoeg om in totale afhanklikheid te verval. Die effek van inperking is dat trotse mense nou bakhand moet staan om hulp te ontvang. Gevolglik is die nood dus nie net vir kos en klere soos wat jy jou sal voorstel nie. Jou tyd kan help om iemand uit ‘n donker gat te lig of sy selfwaarde weer terug te gee,” sê sy.

Op grondvlak doen LIG Kinderbediening wat hul kan om die emosionele welstand van dié groep behoeftige mense, veral kinders en tieners, te versorg. Opvoedkundige aktiwiteitsboeke vir kinders en opbouende leesstof vir volwassenes word ook sover moontlik by kosbokse ingesluit.

Volgens Bronkhorst besef CIPSA dat die nood weens COVID-19 orals groot is; almal kan nie eers bereik word nie. Daarom investeer hul in gefokusde projekte waar daar wel ‘n verskil aan ‘n gemeenskap, ‘n gesin of ‘n kind se toekoms gemaak kan word.

“Hoewel kinders hier in Pretoria-Wes in treffende armoede verval en leef, het hul die grootste glimlagte en sterre in hul oë vir die toekoms. CIPSA glo in mense; mense wat kies om in hoop te glo,” sê sy.

VRYGESTEL DEUR: Care Protect Invest-SA (CIPSA)

DATUM: 5 JUNE 2020

VIR MEDIA NAVRAE:

Dinah Bronkhorst

Uitvoerdende hoof van CIPSA

Sel: 072 126 1158

- More articles -

Foster Care Club

Inspired by World Foster Care Month celebrated in November, CPI-SA in 2019 launched a Foster Care Club supporting South African Foster parents. The club serves as a connection to bring foster parents together.

Parents can send their:

  • Questions;
  • Messages; or
  • Thoughts and struggles to CPI-SA.

We will reach out offering help.

Alternatively send us an e-mail: cpisacommunication@gmail.com

Bags of Mercy Initiative

South Africa has one of the highest rates of violence against women (GBV). The Bags of Mercy Initiative mobilises women to become an invisible friend to an abused woman by gifting a handbag – old or new – filled with things that can make her rediscover her self-worth.

Abuse against women usually takes place behind closed doors:
Hard words where no-one else can hear.
Blows where no-one can see it.

Make a difference, sign up for our monthly newsletter.

Be a Santa to someone Project

Each Christmas we strive to surprise the children at our foster care homes and caring facilities with a special gift. CPI-SA asks the public to give a little piece of their heart by getting involved in the annual “Be-Santa-To-Someone” project. This way you can easily warm a child’s heart and put a cheer into an unfortunate child’s Christmas stocking.

More information will follow closer to Christmas. Please subscribe to our newsletter to stay in the loop!

PROTECT

  • Bursary programmes granting children a prosperous future.
  • Counselling & Trauma support for sexually abused children.
  • Community Homes to support needy children/teens (Grade 1 to 12).
  • Skills Development programmes to combat unemployment: Soft skills, Handy work, Trade.
  • Development programmes: Financial Management, Safety and Emotional Intelligence.
  • Training Environment programmes: Arthur Project, K9 Watchdog.
  • Transforming SA Children’s Courts to Child friendly environments.

CARE

By means of our Foster Homes, Day Care Centres, FAS Caring Homes and Underprivileged Family Feeding programmes we offer individuals a safe place to live, learn and thrive. Please support our caring initiatives and feeding schemes.

INVEST

CPI-SA’s innovative interventions are designed to promote education, social and economic development. Thanks to the loyal support of individuals and companies we create opportunities for underprivileged people to rise above their circumstances by offering:

  • Study funds, Study Loans and Bursaries.
  • Education and Training.
  • Housing and viable community projects.

Let us help you to build and grow your Social Responsibility portfolio effortlessly! Learn how to optimally apply your annual social budget to benefit both your community and your company.