Toekomstuiste

 

Care Protect Invest Toekomstuiste se kinders hard aan die werk. Ons Toekomstuiste is meer as net 'n pleeghuis, dis 'n tuiste met boeties en sussies wat mekaar help en lekker speel.

Pleegkinders by Care Protect Invest SA se Toekomstuiste in Pretoria werk en speel heerlik. Om te leer is 'n voorreg. Om 'n R20 bydrae tot ons pleeghuise soos Toekomstuiste te maak, SMS die woord TUISTE na 40112.

*SMS kos R20 en termes en voorwaardes geld.

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image