Mediaverklaring Care Protect Invest – South Africa 29 September 2020 CPI SA moedig publiek aan om deel te neem aan wetswysigings oor geweld teenoor weerloses CPI SA verwelkom die voorgestelde wysigings aan drie wette wat die wyse hoe die publiek, regeringsamptenare, wetstoepassers en die howe met sake van geweld teen vroue en ander weerloses sal verander. Hierdie drie wette is …
The vicious cycle of poverty and malnutrition
Good nutrition is not only important for good mental and physical health but is also seen as one of the main ways to break the cycle of poverty. There are many benefits to eating a nutritious diet, including providing energy to your body, weight management, protection against chronic diseases, strengthening the immune system and preventing premature aging. The lack of …
Die bose kringloop van armoede wanvoeding
Goeie voeding is nie net belangrik vir goeie geestelike en fisiese gesondheid nie maar word ook as een van die vernaamste maniere gesien om die siklus van armoede te verbreek Daar is talle voordele daaraan verbonde om ʼn voedsame dieet te eet. Dit sluit onder meer in om energie aan jou liggaam te verskaf, gewigsbestuur, beskerming teen chroniese siektes, versterking …
CPI SA launches Invisible Woman competition
Press Release Care Protect Invest South Africa 8 August 2020 CPI SA launches Invisible Woman competition On the eve of Women’s Day, CPI SA invited women to take part in the Invisible Woman competition to collect Bags of Mercy for abused women. The Bags of Mercy project encourages women to collect handbags – old and new – and to fill …
CPI SA stel Onsigbare Vrou kompetisie bekend
Mediaverklaring Care Protect Invest – South Africa 8 Augustus 2020 CPI SA stel Onsigbare Vrou kompetisie bekend Op die vooraand van Vrouedag nooi CPI SA vroue om deel te neem aan die Onsigbare Vrou kompetisie waarin Genadesakke vir mishandelde vroue ingesamel word. Met die Genadesakke Projek word vroue aangemoedig om handsakke – oud of nuut – wat gevul is met …
Mandeladag
Skenk 67 banke, beddens en yskaste op Mandeladag, vra CPI SA Op die vooraand van Mandeladag rig CPI SA ‘n versoek aan Suid-Afrikaners om te help om 67 banke, beddens en yskaste aan die Charity Boutique te skenk. Dié skenkings sal bydra om die pleegkinders onder die beskerming van CPI SA ‘n kans op ‘n gelukkige en normale lewe te …
Van ‘living hell’ tot ‘goeie dinge’ – Die lewe in Tannie Gladys se huis
Van ‘living hell’ tot ‘goeie dinge’ – Die lewe in Tannie Gladys se huis Datum: 29 Junie 2020 Deur: Care Protect Invest SA “Toe hy die ander dag saam met die ‘maatskaplik’ weg is vir ‘n naweek, huil ek so verskriklik want ek gaan so verlang. En hy sit en lag vir my omdat ek huil.” Mens kan kwalik glo …
Dwelmmisbruik Mediaverklaring
Mediaverklaring Care Protect Invest – South Africa 26 Junie 2020 Opskrif Dwelmmisbruik kom baie meer voor as wat meeste mense besef en dit het ‘n vernietigende impak op gesinne. Op die Internasionale Dag teen Dwelmmisbruik en -handel op 26 Junie moedig CPI SA (Care Protect Invest – South Africa) gemeenskappe aan om paraat te wees teen dwelmgebruik en -verspreiding en …
CPISA Newsletter MAY 2020 | Nuusbrief Mei 2020
COVID-19 Pandemic Dear CPISA friends Please note that that Care Protect Invest – South Africa (CPISA) is going full-steam ahead during the lockdown. We received the necessary permission and the needed precautionary measures are in place to continue delivering the services, projects and general flow of work without any problems. The good news – for a change – is …
- Page 2 of 2
- 1
- 2