Toekomstuiste-pleeghuis in Pretoria ruk vanjaar ‘n haas uit ‘n hoed

Die paashaas het vanjaar vroeg sy verskyning gemaak en pleegkinders van Toekomstuiste in Pretoria reeds op Woensdag, 31 Maart 2021, met ‘n prettige dag kom verras. Volgens die uitvoerdende hoof van Care Protect Invest Suid-Afrika (CPI-SA), Dinah Bronkhorst, het die weldoener Léan Jacobs die inisatief geneem om fondse vir dié dag te in deur ‘n liefdadigheidswedren vanaf Pretoria na Johannesburg …

Toekomstuiste foster home this Easter pulled a rabbit from a hat

The Easter Bunny this year made his first appearance on Wednesday, 31 March 2021, when he surprised children of the Toekomstuiste foster home in Pretoria with a fun-filled day. According to Dinah Bronkhorst, CEO of Care Protect Invest South Africa (CPI-SA), a benefactor Léan Jacobs took the initiative to raise funds for a jolly Easter by hosting a charity race …