Second chances for more than just our foster children…

At Care Protect Invest South Africa (CPI SA) we kicked February off with a bang. We started an online shop on Facebook where we sell unwanted items that was donated to us. Our Facebook page name is Second Chance (https://www.facebook.com/secondchancecpisa). You can like and follow our page for bargains and treasures from a forgotten era. […]

Let your corporate social responsibility programme create optimal value

We live in an era where consumers are bombarded with information. Through social media and the internet, knowledge and information are shared between millions of consumers worldwide, exposing the workings of small and large companies. Businesses can no longer ignore the participation of a larger audience in their operations. Companies should take a stance on […]

Tweede kanse vir meer as net ons pleegkinders…

Opwindende dinge het in Februarie afgeskop vir Care Protect Invest South Africa (CPI SA). Ons het ‘n aanlyn winkel gestig op Facebook waar ons items wat aan ons geskenk word weer kan verkoop. Ons Facebook aanlyn bladsy se naam is Second Chance (https://www.facebook.com/secondchancecpisa). Volg ons gerus vir winskopies en skatte uit ‘n vergete era. Die […]

’n Korporatiewe maatskaplikeverantwoordelikheidsprogram wat optimale waarde skep

Ons leef in ’n era waar verbruikers gebombardeer word met inligting. Kennis en inligting word via sosiale media en die internet tussen miljoene verbruikers regoor die wêreld gedeel en lê die funksionering van klein en groot ondernemings bloot. Besighede moet besef dat ’n groter gehoor deelneem aan hulle bedrywighede. Deesdae moet maatskappye standpunt inneem oor […]