CPI SA moedig publiek aan om deel te neem aan wetswysigings oor geweld teenoor weerloses

Mediaverklaring Care Protect Invest – South Africa 29 September 2020 CPI SA moedig publiek aan om deel te neem aan wetswysigings oor geweld teenoor weerloses CPI SA verwelkom die voorgestelde wysigings aan drie wette wat die wyse hoe die publiek, regeringsamptenare, wetstoepassers en die howe met sake van geweld teen vroue en ander weerloses sal […]