Mandeladag

Skenk 67 banke, beddens en yskaste op Mandeladag, vra CPI SA Op die vooraand van Mandeladag rig CPI SA ‘n versoek aan Suid-Afrikaners om te help om 67 banke, beddens en yskaste aan die Charity Boutique te skenk. Dié skenkings sal bydra om die pleegkinders onder die beskerming van CPI SA ‘n kans op ‘n gelukkige en normale lewe te …