Dwelmmisbruik Mediaverklaring

Mediaverklaring Care Protect Invest – South Africa 26 Junie 2020 Opskrif Dwelmmisbruik kom baie meer voor as wat meeste mense besef en dit het ‘n vernietigende impak op gesinne. Op die Internasionale Dag teen Dwelmmisbruik en -handel op 26 Junie moedig CPI SA (Care Protect Invest – South Africa) gemeenskappe aan om paraat te wees teen dwelmgebruik en -verspreiding en …

Press Release Care Protect Invest South Africa 16 June 2020

CPI SA committed to building South Africa’s future on Youth Day The youth agrees that COVID-19 and the national lockdown had a significant impact on their lives. South Africa celebrates Youth Day on 16 June. This year the focus is on how the youth can build the future of South Africa during COVID-19. “I already knew what I wanted to …

CPISA: Hoe lyk jou COVID-19-uitdagings?

Suid-Afrika se reënboognasie beleef tans talle uitdagings en word elkeen anders deur die langdurige staatsinperking geraak. Veral kinders, wat onder normale omstandighede swaarkry moet oorbrug, trek in nou bitter swaar. Só sê die uitvoerdende hoof van Care Protect Invest-SA (CIPSA), Dinah Bronkhorst. CIPSA, ‘n diensorganisasie wat ‘n betroubare platform aan maatskappye, organisasies en individue skep om hul sosiale verantwoordelikheid na …